Papegaaislaai Theunis Engelbrecht

ISBN:

Published: 2014

Paperback

255 pages


Description

Papegaaislaai  by  Theunis Engelbrecht

Papegaaislaai by Theunis Engelbrecht
2014 | Paperback | PDF, EPUB, FB2, DjVu, AUDIO, mp3, ZIP | 255 pages | ISBN: | 7.27 Mb

Malletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerksoos op Cheaters te doen, lyk na ’n blink idee.Wanneer dié twee helde begin soek na ’n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn,dans dieMoreMalletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerksoos op Cheaters te doen, lyk na ’n blink idee.Wanneer dié twee helde begin soek na ’n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn,dans die poppe behoorlik.Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld.

In die proses krap hulle ’n addernes in die onderwêreld van die Afrikaanse musiekbedryfoop.Dan is daar ook nog die gerug dat die wêreld na sy maai gaan op 21 Desember2012. Daar is nog net ses dae oor …Gaan Malletjie en Rocky oorleef in ’n wêreld wat mal geraak het?Theunis Engelbrecht se vlymskerp satire Papegaaislaai skud die fondasies van Afrikaanse popkultuur soos goeie rock ’n’ roll



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Papegaaislaai":


sajmet.com.pl

©2010-2015 | DMCA | Contact us